Home Gallery Articles Contact

Nerf-af se ontstaan het sy wortels diep in die eenvoud van die stukkie grond ingegrawe. Die bywonershuisie staan onder ou bloekombome in die hart van Durbanville.


Hier skep Serina ‘n “nuwe vintage” dekorstyl. Eie aan die nostalgie word versamelstukke weer gebruikstukke. Alliminiumware met ’n rou, ruwe glans word die armmanssilwer van die dag. Ou gebruikte meubels, porselein, enamel en silwerware kry ‘n nuwe spaar-sjiek voorkoms. Franse verftegnieke gee nuwe lewe aan ’n ou Akkerhout of Embuia kas. Franse linne, kussings en tafeldoeke bring styl aan eenvoud.

With a passion to blend the old and new (something fimiliar and something fresh) Serina turns vintage furniture into gorgeous one-of-a-kind pieces. Serina offers consumers a totally unique take on interior design by breathing new life into old pieces. I derive joy from preserving the integrity of the old while providing the functionality of the new. The look is informal and welcoming.
 
          Serina Chambers 084 946 6326                                                 serina@nerf-af.co.za